Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Atlanta
Atlanta [boodskap #125577] Sa, 04 Mei 2019 13:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Atlanta
Atlanta
Atlanta is die hoofstad en die grootste stad van Georgia in die Verenigde State van Amerika. Dit is die belangrikste industriële, verkeers-, handels- en finansiële sentrum in die suidooste van die V.S.A. Die Hartsfield-Jackson Atlanta Internasionale Lughawe is hier geleë. Dit is een van twee lughawens wat as die besigste ter wêreld beskou word. Die belangrikste trekpleisters vir toeriste is die Martin Luther King Jr. National Historical Park, die Georgia Aquarium, die Margaret Mitchell House and Museum en World of Coca-Cola.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Atkinson, Sydney James Montford
Volgende onderwerp: Atlantic City
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:20:20 MGT 2024