Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Athlone, Alexander Augustus Frederick William Alfred George Cambridge, graaf van
Athlone, Alexander Augustus Frederick William Alfred George Cambridge, graaf van [boodskap #125571] Sa, 04 Mei 2019 10:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alexander van Teck, 1ste Graaf van Athlone.
Alexander van Teck, 1ste Graaf van Athlone.
Alexander Augustus Frederick William Alfred George Cambridge, die graaf van Athlone (1874 - 1957) was 'n Britse militaris en van 1924 tot 1930 die goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika. Hy was die derde seun van die hertog van Teck; grootoom van koningin Elizabeth II. Opgevoed in Eton; sluit aan by die Britse leër 1894 en dien in die Matebele-veldtog een die Tweede Vryheidsoorlog. Laat vaar sy Duitse titels in 1917 en word graaf van Athlone. Na 1930 goewerneur van Windsor Castle en kanselier van die Londense Universiteit. Goewerneur-generaal van Kanada, 1940 - 46.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Atherstone, William Guybon
Volgende onderwerp: Atkinson, Sydney James Montford
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:02:48 MGT 2024