Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Skets van Malcolm Arnold.Malcolm Arnold (1921-2006) was 'n Engelse komponis. Sy twee simfonieƫ, sy ouverture Beckus the Dandipratt en sy ballette bestempel hom as een van die belowendste jong komponiste. Sy orkeswerke word deur oorspronklikheid en uitstekende instrumentasie gekenmerk.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.