Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Arabiese See word in blou aangedui.
Die Arabiese See is deel van die Indiese Oseaan tussen Arabië en Indië. Dit is na die Arabiese Skiereiland genoem, het 'n oppervlakte van ongeveer 3 862 000 km² en 'n maksimum diepte van ongeveer 5 000 meter. Die Arabiese See word omring deur Somalië, Jemen, Oman, Iran, Pakistan, Indië en die Maledive.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.