Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arabiese Liga (Arabiese Bond)
Arabiese Liga [boodskap #125298] So, 07 April 2019 19:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lande van die Arabiese Liga.
Lande van die Arabiese Liga.
Die Arabiese Liga (of Bond) is 'n organisasie van Arabiese state gestig in 1945 met Egipte, Irak, Saoedi-Arabië, Libanon, Jordanië en die Jemen as lede. Hulle doel is om lede nader aan mekaar te bring, politieke optrede te koördineer, onafhanklikheid te beveilig en samewerking op ekonomiese, kulturele en sosiale gebied te bevorder. Talle ander lande in die streek het ondertussen by die Liga aangesluit. Hulle hoofkantoor is in Kaïro.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arabië
Volgende onderwerp: Arabiese See
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:39:53 MGT 2024