Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Akwitanië (Aquitanië)
Akwitanië [boodskap #125296] So, 07 April 2019 19:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Akwitanië (ook Aquitanië, dit beteken "land van water") was 'n Romeinse provinsie van Suid-Frankryk wat van die Pireneë tot die Garonne gestrek het. Die administratiewe hoofstad was Bordeaux. Onder Karel die Grote was dit ’n koninkryk. Sedert 2016 maak die streek deel uit van die nuwe administratiewe gewes Nouvelle-Aquitaine (Nieu-Akwitanië).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: L'Aquila
Volgende onderwerp: Arabië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:48:35 MGT 2024