Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aquila
Aquila [boodskap #125294] So, 07 April 2019 15:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die martelaarskap van Aquila (Kosovo, Grachanica, ca. 1318).
Die martelaarskap van Aquila (Kosovo, Grachanica, ca. 1318).
Aquila (Áquila) was saam met sy vrou, Priscilla, ’n vriend van die apostel Paulus. Die egpaar word in die Nuwe Testament (Hand. 18; Rom. 16.) as tentmakers beskryf. Hulle was waarskynlik twee van die eerste Christene van die kerk in Rome.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Apteekwese
Volgende onderwerp: L'Aquila
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:58:28 MGT 2024