Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Appelwyn
Appelwyn [boodskap #125283] So, 07 April 2019 07:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Bottel appelwyn.
'n Bottel appelwyn.
Appelwyn is 'n alkoholiese drank wat van gegiste appelsap gemaak word. Dit word veral in Frankryk (Bretagne, Normandië) en in Engeland (Devon en Somerset) verbou. Die verskil tussen 'n appelwyn en 'n sider lê in die gebruik van toegevoegde suikers. By outentieke sider word slegs die vrugtesuikers van appels vergis, terwyl daar by die meeste appelwyne suikers bygevoeg word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Appelluis
Volgende onderwerp: Appendisitis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:05:44 MGT 2024