Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Appelliefie (Physalis peruviana)
Appelliefie [boodskap #125280] Vr, 05 April 2019 19:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Appelliefies
Appelliefies
Die Appelliefie (Physalis peruviana) is ingevoer uit Suid-Amerika, maar groei nou soms wild hier. Dit het klein eetbare bessievrugte bedek met die uitgedroogde kelkblare. Dit word veral vir die maak van konfyt gebruik. Ook appelliepie, appeldeliefde genoem.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Appelkoos
Volgende onderwerp: Appelluis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:12:59 MGT 2024