Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Appelkoos (Prunus armeniaca)
Appelkoos [boodskap #125279] Vr, 05 April 2019 06:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ryp appelkose hang aan 'n appelkoosboom.
Ryp appelkose hang aan 'n appelkoosboom.
'n Appelkoos is die vrug van die bladwisselende boom Prunus armeniaca (familie Drupaceae); word vroeg ryp in ’n gematigde klimaat. Vernaamste verbouingstreke in Suid-Afrika: Wellington, Wolseley, Worcester, Robertson, Klein Karoo. Word vars bemark en ’n klein bietjie word uitgevoer, maar die grootste deel van die oes word gedroog en gebruik vir inmaak, konfyt en mebos. Die twee vernaamste variëteite is Royal en Bulida. Die appelkoos kom oorspronklik uit Wes-Sjina en het deur Asië na Europa versprei.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Appèl
Volgende onderwerp: Appelliefie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:25:30 MGT 2024