Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Apostel
Apostel [boodskap #125273] Wo, 03 April 2019 18:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jesus was die Apostels se voete.
Jesus was die Apostels se voete.
Apostel (van Grieks vir "ambassadeur, boodskapper of gesondene") is 'n term in die Christelike tradisie vir iemand wat deur Jesus uitgesonder is om die evangelie te versprei. Die apostels word in die Bybel in die Evangelies en Handelinge vermeld.

Die Twaalf Apostels, vriende van Jesus, was Simon (ook genoem Petrus) en sy broer Andreas, Jakobus die seun van Sebedeüs en sy broer Johannes, Filippus en Bartholomeüs, Thomas en Mattheus, Jakobus die seun van Alfeüs, Thaddeüs, Simon Kananites (die Yweraar of Seloot), en Judas Iskariot.

Jesus het ook nog 70 Apostels aangestel om twee-twee uit te gaan om te preek. Paulus en Barnabas was Apostels. Sien Christus.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Apollo
Volgende onderwerp: Apostroof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:05:06 MGT 2024