Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aphis (Plantluis)
Aphis [boodskap #125265] So, 31 Maart 2019 06:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die lewensfases van ’n plantluis.
Die lewensfases van ’n plantluis.
Aphis (meervoud: aphides) is 'n klein (gewoonlik vlerklose) insek, algemeen bekend as 'n bladluis of plantluis. Hierdie insekte leef op die blare, stingels en blomme van allerlei plante. Hulle kan groot skade aan gewasse aanrig en word tipies met chemiese middels of natuurlike predatore bestry. Aphis het dun pote wat nie geskik is om te kan spring nie. Beide geslagte kan met of sonder vlerke voorkom. Sommige soorte lewe in simbiose met miere.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Apennyne
Volgende onderwerp: Afrodite
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:02:54 MGT 2024