Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Apelles
Apelles [boodskap #125259] Sa, 30 Maart 2019 19:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Apelles skilder Campaspe.
Apelles skilder Campaspe.
Apelles was 'n Griekse skilder in die 4de eeu v.C. Hy het ’n beroemde portret van Alexander die Grote geskilder. Toe ’n skoenmaker dit waag om sy tekening van ’n skoen te kritiseer, het die skilder niks geantwoord nie, maar toe die skoenmaker ook ander dele kritiseer, het Apelles hom die woorde toegevoeg: "Skoenmaker, hou jou by jou lees".

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Apache
Volgende onderwerp: Apennyne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:22:08 MGT 2024