Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anuradhapura
Anuradhapura [boodskap #125253] Sa, 30 Maart 2019 07:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Boeddhistiese tempel in Anuradhapura.
'n Boeddhistiese tempel in Anuradhapura.
Anuradhapura is 'n heilige stad in Sri Lanka (vroeër Ceylon), ongeveer 205 km noord van die hoofstad Colombo. Die stad beskik oor oorblyfsels van pragtige Boeddhistiese tempels en die Heilige Bo-boom, wat volgens oorlewering gegroei het van die boom waaronder Boeddha die eerste maal die "lig" gesien het.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Anubis
Volgende onderwerp: Apache
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:32:56 MGT 2024