Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Antrim
Antrim [boodskap #125247] Vr, 29 Maart 2019 06:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die "Giant’s Causeway", 'n rotsformasie van vulkaniese oorsprong en een van Ierland se natuurwonders.
Die "Giant’s Causeway", 'n rotsformasie van vulkaniese oorsprong en een van Ierland se natuurwonders.
Antrim is 'n graafskap in Noord-Ierland, bekend om die "Giant’s Causeway". Die graafskap se hoofstad is Belfast. Die kontrei lewer aartappels, hawer en vlas.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Antrasiet
Volgende onderwerp: Antropologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:42:14 MGT 2024