Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Antofagasta
Antofagasta [boodskap #125233] Do, 28 Maart 2019 18:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Antofagasta vanaf die hawe gesien.
Antofagasta vanaf die hawe gesien.
Antofagasta is 'n vername hawestad in Noord-Chili aan die Stille Oseaan. Die stad is in 1870 gestig en in 1883 deur Chili van Bolivië gebuit. Antofagasta is 'n gewilde vakansieoord en die beginpunt van die Andes-spoorlyn na Argentinië. Die stad voer silwererts, Chili-salpeter, lood, koper, ens. uit.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Antitese
Volgende onderwerp: Antonides van der Goes, Jan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:35:44 MGT 2024