Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Leonid AndrejefLeonid N. Andrejef (1871 - 1919) was 'n Russiese romanskrywer, navolger van Dostojewski, sy werk, o.a. Die Rooi Lag (1904) en Die Sewe wat Gehang is (1908), word gekenmerk deur ’n sombere lewensuitkyk en sielkundige uitbeelding.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.