Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amarant
Amarant [boodskap #124992] Di, 12 Maart 2019 06:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Amarant
Amarant
Amarant (van Grieks: amarantos, onverwelkbaar) is eenjarige, kruidagtige plante wat in gematigde tot tropiese lande voorkom. Sekere spesies word as sierplante in tuine geplant, terwyl ander as voedsel verbou of selfs as onkruid beskou word. Die blomme behou hulle kleur lank nadat hulle gepluk is. Op restaurante se spyskaarte word dit soms as Sjinese spinasie aangetref.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amandel
Volgende onderwerp: Amaryllidaceae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:01:36 MGT 2024