Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amandel
Amandel [boodskap #124991] Ma, 11 Maart 2019 07:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Amandel
Amandel
'n Amandel is die neut van die Prunus amygdalus (familie Drupaceae), ’n bladwisselende boom. Daar is twee tipes, die bittere een die soete. Van die bitter amandel word olie gemaak; die soet amandel (sagtedop- en hardedopsoort) word geëet. Amandels word hoofsaaklik in die Boland verbou, maar produksie is klein en daar word baie ingevoer. Papershell is een van die bekendste variëteite. Inheems in Afrika.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amalgaam
Volgende onderwerp: Amarant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:37:26 MGT 2024