Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amalgaam
Amalgaam [boodskap #124990] Ma, 11 Maart 2019 07:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Tand wat met amalgaam gestop is.
'n Tand wat met amalgaam gestop is.
Amalgaam is 'n legering van kwik en ’n ander metaal, bv. tin. Dit is vroeër baie gebruik om spieëls te "versilwer". Amalgaam van goud en kwik word gebruik om goud van erts te onttrek. Dit is ook op 'n stadium in die tandheelkunde gebruik om tande te stop.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amalekiete
Volgende onderwerp: Amandel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:19:47 MGT 2024