Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alva, Fernando Alvarez de Toledo
Alva, Fernando Alvarez de Toledo [boodskap #124986] So, 10 Maart 2019 19:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fernando Álvarez de Toledo
Fernando Álvarez de Toledo
Fernando Alvarez de Toledo, beter bekend as Alva, die derde hertog van Alba (1508 - '82) was 'n wrede Spaanse veldheer en staatsman. Hy is deur Filips II van Spanje gestuur om die Nederlande van 1567 tot '73 te regeer. Sy dwingelandy het die Nederlanders aangespoor om op te staan en uiteindelik hul onafhanklikheid te verkry.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aluminium
Volgende onderwerp: Amajuba
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:43:01 MGT 2024