Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aluin
Aluin [boodskap #124984] So, 10 Maart 2019 19:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aluin
Aluin
Aluin is die naam van ’n reeks chemiese verbindinge, waaronder die dubbelsulfaat van aluminium en kalium. Dit word in die natuur gevind in Italië, Brittanje, ens. Word gebruik in kleurstoffabrieke. Sonder nadere spesifikasie word met aluin dan ook kaliumaluminiumaluin bedoel.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Altaïse tale
Volgende onderwerp: Aluminium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:18:14 MGT 2024