Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Altai
Altai [boodskap #124982] So, 10 Maart 2019 18:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Altai-berge.
Die Altai-berge.
Altai is ’n outonome republiek van Rusland en 'n bergstelsel (tot 14,800 vt. hoog) op die Sjinees-Russiese grens wat grotendeels in die republiek val. Beide die bronriviere van die Ob (die langste rivier van Rusland) ontspring in dié berg, naamlik die Katoen en de Bieja, waarvan die laatste sy bron het in die grootste meer van die Altai, die Teletskojemeer. Die gebied is ryk aan minerale.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alruin
Volgende onderwerp: Altaïse tale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:56:27 MGT 2024