Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alruin (Mandragora officinarum)
Alruin [boodskap #124981] So, 10 Maart 2019 18:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alruin
Alruin
Alruin (Mandragora officinarum) is 'n plantsoort aangetref in die Middellandse See-streke en in die Himalaja. Dit dra pers of wit blomme en het ’n verdeelde wortel wat in sekere opsigte soos ’n menslike liggaam lyk en volgens oorlewering ’n skreegeluid maak wanneer die plant uit die grond getrek word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alpeviooltjie
Volgende onderwerp: Altai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:32:42 MGT 2024