Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Almagro, Diego de
Almagro, Diego de [boodskap #124977] So, 10 Maart 2019 15:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Diego de Almagro kan na een van die volgende verwys:

1. (1475 - 1538), Spaanse veroweraar. Het Panama in 1514 bereik en planne beraam om Peru te verower. In 1535 en 36 het hy deelgeneem aan ’n ekspedisie na Chili. ’n Twis met Pizarro het gelei tot sy inhegtenisneming en teregstelling;

2. (1520 - 42), seun van (1); het sy vader se dood gewreek deur in 1641 Pizarro te vermoor. Die volgende jaar deur Pizarro se aanhangers gevang en tereggestel.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Allotropie
Volgende onderwerp: Almeria
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:36:51 MGT 2024