Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Allegheny-gebergte (Alleghenygebergte)
Allegheny-gebergte [boodskap #124970] So, 10 Maart 2019 10:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Tonnel deur die Allegheny-gebergte.
'n Tonnel deur die Allegheny-gebergte.
Die Allegheny-gebergte is ’n lae bergreeks in die Verenigde State wat na die Allegheny-rivier vernoem is. Die Alleghenygebergte is ongeveer 800 km lank en strek van Pennsilvanië in die noorde, deur Maryland en Wes-Virginië, na Virginië in die suide. Dit vorm die suidelike deel van die Appalache in die noordooste van die V.S.A.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Allegheny
Volgende onderwerp: Allegorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:38:43 MGT 2024