Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Allahabad
Allahabad [boodskap #124968] So, 10 Maart 2019 10:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uitsig oor die stad Allahabad, Indië.
Uitsig oor die stad Allahabad, Indië.
Allahabad is die hoofstad van die voormalige Verenigde Provinsies in Indië, by die samevloeiing van die Yamuna- en die Ganges-rivier. Die stad is in 1583 gestig en genoem na Allah, die Arabiese naam vir God, en -ābād, Persies vir om te bou of te skep. Die naam beteken dus "Stad van God" of "God se skepping". Die stad het regeringskantore en ’n ou fort en is 'n belangrike pelgrimstog vir Hindoes.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Allah
Volgende onderwerp: Allegheny
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:04:00 MGT 2024