Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Allah
Allah [boodskap #124967] So, 10 Maart 2019 09:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Allah is die Islamitiese naam vir God. Die woord Allah kom in die Koran voor en is die middelpunt en basis van die Islamitiese geloof, maar word ook deur Joodse en Christelike minderhede in Arabies-sprekende lande gebruik. Sien Mohammed.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alkohol
Volgende onderwerp: Allahabad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:35:47 MGT 2024