Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alk (Alcidae)
Alk [boodskap #124960] So, 10 Maart 2019 08:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Alk is 'n seevoël wat aan die familie Alcidae (alke) behoort, waaronder:

1. die klein alk, wat die kus van Skotland in die winter besoek;

2. die groot alk, vroeër gevind van die Golf van Biskaje tot Groenland, nou uitgesterf - die laaste is in 1844 gedood. Die groot alk was so groot as ’n gans en kon nie vlieg nie.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aljechin, Alexander Alexandrowitsj
Volgende onderwerp: Alkali
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:35:45 MGT 2024