Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alibi
Alibi [boodskap #124957] So, 10 Maart 2019 06:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Alibi is 'n verweer dat die beskuldigde nie die misdaad waarvan hy aangekla word kon gepleeg het nie, omdat hy ten tyde van die misdaad elders was. Die term is afgelei van die Latynse woord "alibī", "êrens anders". Dit dien as bewys dat die aangeklaagde werklik onskuldig is. Mense wat 'n vals alibi voorhou maak hulle skuldig aan meineed.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Algiers
Volgende onderwerp: Alicante
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:37:47 MGT 2024