Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Algiers
Algiers [boodskap #124956] So, 10 Maart 2019 06:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Algerië waarop Algiers aangedui is.
Kaart van Algerië waarop Algiers aangedui is.
Algiers is die hoofstad van Algerië aan die Middellandse See in Noord-Afrika. Die stad bestaan uit 'n moderne deel, wat aan die seekus gebou is, en die ou stad teen die steil heuwels. Dit beskik oor 'n seehawe en 'n belangrike tekstiel- en leer-industrie. Dit is daarnaas ook 'n universiteitstad.

Algiers is in 944 deur Buluggin ibn Ziri gestig. Hy was die seun van die stigter van die Ziriden-dinastie. Die stad beskik oor Romeinse, Moorse en Christelike ruïnes.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.


Vorige onderwerp: Algerië
Volgende onderwerp: Alibi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:47:05 MGT 2024