Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Agrimonie
Agrimonie [boodskap #124845] Ma, 25 Februarie 2019 05:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Agrimonie is 'n plant wat op droë plekke groei. Dit het lang are met klein geel blommetjies met vyf blomblare. Die groen blomkelk is klokvormig met vyf punte en die blaartjies, donker en harig, is saagvormig. Die botaniese naam Agrimonia is afgelei van die antieke Griekse argeon wat "wit oogvlek" beteken. Daar is voorheen geglo dat die plant teen oogsiektes gehelp het.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Agricola, Gnaeus Julius
Volgende onderwerp: Agrippa I
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:20:11 MGT 2024