Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Agora
Agora [boodskap #124841] So, 24 Februarie 2019 14:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Agora was die hoofplein of openbare vergaderplek in ’n Griekse stad, soos die Agora van Athene in die 5de eeu v.C. Die woord "agora" beteken versamelplek. Dit is vir politieke, sosiale en kommersiële funksies ingespan. Vrye burgers (mans, omdat die werk destyds deur die vroue en slawe gedoen is) het daarheen gegaan om die nuutste nuus te hoor en om hulself deur allerlei filosowe te laat leer. Daar was dikwels ook tempels wat aan die oorheersende gode toegewy was.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Agoeti
Volgende onderwerp: Agra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:15:52 MGT 2024