Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Agoeti (Dasyprocta)
Agoeti [boodskap #124840] So, 24 Februarie 2019 14:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Agoeti.
'n Agoeti.
Agoeti (meervoud: agoeti's; Dasyprocta) is 'n diertjie, byna soos ’n konyn, wat in Suid-Amerika en Wes-Indië aangetref word. Hierdie knaagdiere word ook soms goudhase genoem. Hulle word nagenoeg 45 cm lank en rig groot skade in suikerplantasies aan.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Agincourt
Volgende onderwerp: Agora
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:54:42 MGT 2024