Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Agincourt
Agincourt [boodskap #124839] So, 24 Februarie 2019 13:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Agincourt verwys na een van die volgende:

1. 'n Dorp, ongeveer 25 myl van Boulogne in Frankryk. Dit is die toneel van ’n skitterende Engelse oorwinning oor die Franse op 25 Oktober 1415 (St. Krispynsdag).

2. 'n Dorp, ook Matsavana genoem, in die noordooste van Mpumalanga (Oos-Transvaal) in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Agesilaus
Volgende onderwerp: Agoeti
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:28:21 MGT 2024