Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Agassiz, Jean Louis Rodolphe
Agassiz, Jean Louis Rodolphe [boodskap #124834] Do, 21 Februarie 2019 07:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jean Louis Rodolphe Agassiz (1807-73) was 'n Switserse natuurkenner. Hy was ’n baanbreker van noukeurige ondersoek en het ’n belangrike wetenskaplike ekspedisie na Brasilië onderneem. Agassiz het veral besondere bydraes tot igtiologie (insluitend uitgestorwe visspesies) gemaak en het die studieveld van glasiologie (die studie van ysvelde en ystydperke) gestig. Daarteen het hy nie in evolusie geglo nie en het hy gedink dat die verskillende menslike rasse verskillende oorspronge gehad het.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Agas
Volgende onderwerp: Agdaegeneesbossie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:00:54 MGT 2024