Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adler, Alfred
Adler, Alfred [boodskap #124788] Vr, 15 Februarie 2019 19:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alfred Adler (1870 - 1937) was 'n Oostenrykse medikus, oogarts en later psigiater wat lid was van Freud se groep psigo-analiste. In 1907 formuleer hy sy teorie van "orgaan-minderwaardigheid". In 1911 skei hy van die psigo-analiste en ontwikkel sy individuele sielkunde wat die rol van oorerflike liggaamsgebreke op verstand, en die belangrikheid van die mens se "begeerte om te oorheers" beklemtoon. "Adler se teorie" is dat neurose ontwikkel word as kompensasie vir maatskaplike of liggaamlike minderwaardigheidsgevoel.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Adjudantvoƫl
Volgende onderwerp: Administrateur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:21:55 MGT 2024