Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adirondacks (Adirondack-gebergte)
Adirondacks [boodskap #124786] Vr, 15 Februarie 2019 18:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Adirondacks is 'n berg- en bosstreek in die noordooste van die staat New York in die Verenigde State, met talle mere en riviere. Die Adirondack-berge bereik ’n hoogte van 5,344 voet.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Adendorfftrek
Volgende onderwerp: Adjudantvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:26:42 MGT 2024