Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adenauer, Konrad
Adenauer, Konrad [boodskap #124784] Vr, 15 Februarie 2019 15:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Konrad Adenauer (1876-1967) was van 1949 tot 1963 kanselier (eerste minister) van die Wes-Duitse Bondsrepubliek. Hy was die stigter en leier van die Christen-demokrateparty. Tussen 1951 en 1955 het hy gelyktydig ook as minister van Buitelandse Sake gedien. Sy bynaam was Der Alte.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aden
Volgende onderwerp: Adendorfftrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:15:12 MGT 2024