Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Addis Abeba
Addis Abeba [boodskap #124778] Wo, 13 Februarie 2019 11:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Addis Abeba is die hoofstad van Ethiopië (Abessinië). Die stad lê 2 355 meter (8,000 vt.) bo die seespieël en geniet die hele jaar lenteweer. Addis Abeba is van 1936 tot 1941 deur die Italianers beset.

Deur lugvaart is die stad met Kaïro en ander plekke verbind, asook per spoor met Djiboeti. Ofskoon nog ouderwets, word die plek met rasse skrede gemoderniseer. Belangrike bedrywe sluit in tabak, voedselprodukte, tekstiel, chemikalieë en sement.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Adamspiek
Volgende onderwerp: Addison en Steele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:55:50 MGT 2024