Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adamspiek (Adamsberg)
Adamspiek [boodskap #124777] Wo, 13 Februarie 2019 10:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Adamspiek
Adamspiek
Adamspiek is 'n berg op Sri Lanka (Ceylon) wat deur pelgrims besoek word. ’n "Spoor" van 5 voet lank sou volgens die Arabiere die voetspoor van Adam wees het, maar is volgens die Hindoes dié van Boeddha. Adamspiek is 2241 meter hoog en is die hoogste berg in Sri Lanka.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Adamsbrug
Volgende onderwerp: Addis Abeba
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:11:54 MGT 2024