Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Actaeon
Actaeon [boodskap #124765] Di, 12 Februarie 2019 06:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Actaeon (Grieks: Aktaioon) is ’n beroemde jagter in oud-Griekse verhale. Toe hy aanskou het hoe die godin Artemis (Diana) ’n bad neem, het hy in ’n takbok verander. Hy is daarna deur sy eie jaghonde doodgebyt.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Akko
Volgende onderwerp: Actium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:59:52 MGT 2024