Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aconcagua (Cerro Aconcagua)
Aconcagua [boodskap #124763] Ma, 11 Februarie 2019 20:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aconcagua is 'n uitgedoofde vulkaan in die Andes (in Argentinië, Suid-Amerika). Dit is die hoogste berg in die Nuwe Wêreld (6 962 meter of 22,976 vt.). Die berg is in 1879 vir die eerste keer beklim.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Achterberg, Gerrit
Volgende onderwerp: Akko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:05:36 MGT 2024