Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Achterberg, Gerrit
Achterberg, Gerrit [boodskap #124761] Ma, 11 Februarie 2019 18:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Gerrit Achterberg (1905-62) was 'n Nederlandse digter. Aanvanklik 'n onderwyser, maar hy wy hom later uitsluitlik aan die letterkunde. Hy het groot invloed op digters na hom uitgeoef en en word as een van die belangrikste digters van Nederland beskou. Sy werk verskyn in baie klein bundeltjies. Die beste word gevind in drie versamelings: Cryptogramen I (1946), Cryptogramen II (1951); Cryptogramen III (1954).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Achilles
Volgende onderwerp: Aconcagua
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:23:47 MGT 2024