Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Achilles
Achilles [boodskap #124760] Ma, 11 Februarie 2019 18:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Achilles (Grieks: Achilleus) is die seun van Peleus en Thetis in oud-Griekse verhale. Hy was die beroemdste van die Griekse helde in die Trojaanse oorlog. Sy dade word deur Homerus in die Ilias beskrywe. As klein kind het sy moeder hom aan die hiele (hakskene) vasgehou en in die rivier Styx gedompel sodat hy nooit deur enige wapen gewond sou word nie, behalwe in die hiel. Vandaar die uitdrukking "Achilles-hiel" vir iemand se swak plek.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Achard, Franz K.
Volgende onderwerp: Achterberg, Gerrit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:57:21 MGT 2024