Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Académie française
Académie française [boodskap #124756] So, 10 Februarie 2019 16:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Académie française (Franse Akademie) is gestig in 1635 deur l'Abbé François de Boisrobert in opdrag van kardinaal Richelieu. Dit bestaan uit 40 lede wat hul besig hou met die behandeling van letterkundige en taalkundige vraagstukke. As ’n lid sterf, word ’n nuwe lid gekies wat nie noodwendig ’n letterkundige of taalkundige hoef te wees nie. Dit vorm saam met vier ander akademies die Institut de France.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Abydos
Volgende onderwerp: Accra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:26:17 MGT 2024