Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Abydos
Abydos [boodskap #124755] So, 10 Februarie 2019 15:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Abydos kan na een van die volgende verwys:

(1) Ou stad, Klein-Asië; tuiste van Leander, wat deur die Hellespont geswem het om sy geliefde Hero te besoek; toneel van die skipbrug in 480 v.C. deur Xerxes gebou.

2. Vroeëre stad in Egipte; sy tempel en graftes is nou puinhope.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Abt, Franz Wilhelm
Volgende onderwerp: Académie française
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:31:42 MGT 2024