Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Abélard, Pierre
Abélard, Pierre [boodskap #124739] Vr, 08 Februarie 2019 18:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pierre Abélard (ook Petrus Abaelardus; 1079 - 1142) was 'n Franse geleerde en geestelike. Hy is veral bekend as minnaar van die beeldskone Héloïse. Hulle het verruklike briewe aan mekaar geskryf wat beroemd is. Die twee minnaars is in een graf in Parys begrawe.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Abana
Volgende onderwerp: Abel Spel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:49:12 MGT 2024