Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Abana
Abana [boodskap #124738] Vr, 08 Februarie 2019 18:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Abana is 'n rivier in Sirië wat deur Damaskus vloei. Dit is die belangrikste rivier van Damaskus en word in die Bybel in I en II Konings vermeld. Die Abana- en Parpar-rivier (na die suide) is grootliks verantwoordelik vir die vrugbaarheid waarvoor dié streek beroemd is. Die rivier se moderne naam is Barada.

In sy toorn wou Naäman eerder in die Abana as in die vuil Jordaan was (soos Elia beveel het – 2 Kon 5:12) om van sy melaatsheid genees te word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Abakus
Volgende onderwerp: Abélard, Pierre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:42:04 MGT 2024