Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Abakus
Abakus [boodskap #124736] Do, 07 Februarie 2019 20:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Abakus.
'n Abakus.
'n Abakus is 'n houtraam met 10 drade, elk met 10 gekleurde krale. Dit is 'n hulpmiddel om te reken en is nog in gebruik byna net soos in Griekse en Romeinse tyd.

In die argitektuur is dit die boonste gedeelte van 'n pilaar.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aaskewer
Volgende onderwerp: Abana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:35:23 MGT 2024